Cream Machine 'Doen Jou Ding ft. Early B' / Music Video / Colour

Official Music video for "Doen Jou Ding" by Cream Machine ft. Early B & Justin Vega.

Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/DJD

Follow Cream Machine op Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/creamisin/
Instagram - https://www.instagram.com/officialcreammachine/
Twitter - https://twitter.com/DieCreamIsIn/

Produced by: Wolfkraft Productions (PTY) LTD
Directed by: Maghdie Fife
Director of photography: Liam Cockcroft
1st Assistant camera: Seanne van Horsten
Gaffer: Daniel Cole
Key Grip: Justin Yoko
Best boy & B.T.S: Renier De Jager
Editor: Maghdie Fife
Colourist: Liam Cockcroft
Sound Mix: Leon Laubscher
Boom operator: Robin Faull
Make-up artist: Zainab Fife
Co-Produced: Michele Fortuin

Special thanks to:
Playalot, CityVarsity, GD Suits, PURA Soda, Panavision, Panalux, Lydia Dance Academy
PUMA South Africa, Northern Bru, Jayo Photography

Lyrics:
Uhh, ek sê doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di-ing
Jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri-ing
Doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di-ing
Jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri-ing

Ja chise hoe lyk hulle my ma se kind
Quote gekry dies waar eke nou die parte bring
Mannetjie bou aan die hiphop afrikaanse ding
Min gespin oor die goete wat die snaakste dink
Ahoy bring jou messe laer broe ons level dit uit hier
Skep haar soos ‘n graaf na die pik se sy jy’s deep
Nyan nyan broe ek hate beef,
Beef is soos ‘n boef wat vra “hoe laat” broe en ek het nie tyd nie
Ek doen my ding pa die bra geniet dit
Cream salute sê vir die wolfkraft killit
Die sickest van die Oos- Kaap wat ek sien is
Die kleure bymekaar soos Ribuk se kubus
Daai’s presies uh wat die knaapie doen
Gooi sy taal met raps op baps en booms
In actual fact my rap attack is moves
Dis daai tyd cream jy moet hulle wys achoose

Ek sê doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di-ing
Jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri-ing
Ek sê doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di-ing
Jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri-ing

Yesses dus sulke tyd
Plustens dus dan n vibe
‘n Vis en chips tipe dite
As jy wil diss, mis my met daai
Sit sommer rustig of is jy alright
My verses is militarize
Die misters is giftig ons bring dit te live
Julle dink Christmas is sommer today
My broe jy moet dit gloe-ooh ooh
Ons doe-ooh-oen dit soe-ooh ooh
Sjoe, ons maak jou koekoes oek
Moegoes voel soes n oepe boek
Trug oppie mic
Trug met dai stuff wat jy like
Diss me you risking your life
Early B en die Cream is on the rise, chise

Ek sê doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di-ing
Jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri-ing
Ek sê doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di-ing
Jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri-ing

Staan maar nader brother from another mother
Ons kap ‘n baat met alles want ons is skangaga
Die dames smaak ons want ons is te nxa soes sjokolade
My broetjie, my braatjie ons is A-kamerades
Staan maar nader brother from another mother
Ons kap ‘n baat met alles want ons is skangaga
Die dames smaak ons want ons is te nxa soes sjokolade
My broetjie, my braatjie ons is A-kamerades

Doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di-ing
Jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri-ing
Doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di-ing
Jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri-ing

Jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bring (doen jou ding)
Jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bring (doen jou ding)
Jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bring (doen jou ding)
Jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bring (ek sê doen jou doen jou ding)

Music video by Cream Machine ft Early B & Justin Vega performing Doen Jou Ding. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/MTlVqW

CreamMachine #EarlyB #DoenJouDing #JustinVega